Modulekode | IIL 801 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | Die module behels ’n capita selecta uit aktuele aspekte met betrekking tot interna-sionale insolvensiereg. Aspekte wat behandel word sluit in: (a) Moderne tendense en ontwikkelings in insolvensiereg (b) Hedendaagse kwessies in internasionale insolvensiereg (c) Transnasionale insolvensieregstelsels in Suid-Afrika en in sekere ander jurisdiksies |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Handelsreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App